Dm Bb F Dm Bb F [Verse 1] Dm Bb F Ek voel vere Dm Bb Appels en pere F En gate in my klere Dm Bb F Ek praat met die Here Dm Bb En almal gaan tekere F Maar ek is tevrede [Chorus] Am Bb F C Ek het probeer, maar tevergeefs vergewe Am Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe [Interlude] Dm Bb F Dm Bb F [Verse 2] Dm Bb F Ek is pannekoekplat Dm Bb F Vandat die hemel op my kop geval het 'N Heel bevredigende einde as daar ooit een was Dm Bb F Ek vra nooit hoekom nie, ek wag Dm Bb Die buffel ken geen metafisika nie F Sal geen vrae oor môre vra nie [Chorus] Am Bb F C Ek het probeer, maar tevergeefs vergewe Am Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe [Solo] Dm Bb F Dm Bb F Dm Bb F Gm F Bb F Bb F Bb Dm C Am [Pre-Outro] Bb F Bb Ek het my lank genoeg met die vrae bemoei F Bb Gesê ek sal die wingerd snoei F En ek is nou moeg Dm C F Moeg gewroeg Bb F Bb Vir wat bekommer jy jou oor my F Bb Ek sal vat wat ek kry F Dit is genoeg Dm C Dis oorgenoeg.
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha o a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo